Kleredrag
Sportdrag
SEUNS
WINTER EN SOMER
Sweetpak:
Slegs die skoolsweetpak word by alle amptelike sportbyeenkomste toegelaat.
Atletiek, landloop, rugby en sokker: Soos by leweransier verkrygbaar.
Krieket:
Wit krieketdrag
Tennis:
Tennisdrag
Valiehemp:
Mag gedra word tydens sportbyeenkomste na deelname, nie as sportdrag nie.
Oop spanne (Eerste spanne):
Spesiale drag in oorleg met Bestuurspan.
AANBEVELING VIR NUWE LEERDERS
Die volgende is noodsaaklik. Die res kan aangekoop word soos dit benodig word.
- Twee grys kortbroeke
- ‘n Paar swart skoolskoene
- ‘n Valieshemp en ‘n swart kortbroek
- Twee grys skoolhemde
- Twee grys langbroeke
- Twee paar grys kouse
- Twee skoolrokke
- ‘n Paar swart skoolskoene
- ‘n Valieshemp en ‘n swart kortbroek
- Twee grys skoolhemde (Winter)
- Twee grys langbroeke (Winter)
- Twee paar grys kouse (Winter)
- Hare moet sindelik en netjies wees sonder enige uitspattige haarstyle, golwings en gebruik van stilleermiddels.
- Natuurlike haarkleur moet gehandhaaf word.
- Mag nie oor wenkbroue hang nie.
- Mag nie oor ore hang nie.
- Mag nie die hempskraag agter raak nie.
- Mag nie 5cm oorskry nie.
- Geen “dreadlocks” of Afro-style nie.
- Patrone en “steps” in hare geskeer is ontoelaatbaar.
- Geen kettings, ringe, armband, tongringe of oorringe mag gedra word nie.
- Truie se moue mag nie tot die elmboë opgetrek word nie.
- Dit word aanbeveel dat alle klere gemerk word.
- hare is netjies gesny en gekam;
- klere is skoon en gestryk, hemp ingesteek, skoene is skoon;
- langkouse is opgetrek;
- hande en naels is skoon en versorg;
- gesig en hande is altyd skoon
- Hare voor (kuif) mag nie oor die wenkbroue hang nie.
- Agter mag die hare nie oor die bokant van die hempskraag hang nie, anders moet dit netjies vasgebind word.
- Hare moet sindelik en netjies wees, sonder enige uitspattige haarstyle, golwings, haarkleur of gebruik van stilleermiddels.
- Slegs linte, materiaalrek – effekleur (nie bont), wit, rooi of grys wat ook in kombinasie gedra kan word.
- Geen blomme in die hare nie.
- Geen “dreadlocks” en Afro-style nie.
- Haarverlengings: Lengte van poniesterte nie langer as 30cm.
- Die omtrek van die poniesterte mag nie meer as 20cm wees nie.
- Geen naellak, Franse manikuur, vals naels of lang onversorgde naels nie. Naels mag nie verby vingerpunte wys nie.
- Geen armband, tong-, naeltjie-, neus-, toonringe of kettinkies om die nek nie.
- Slegs seëlringe is toelaatbaar.
- Die volgende oorbelletjies is toelaatbaar:
- klein, goue/silwer ringetjie; maksimum deursnee 10mm.
- klein, goue/silwer inskietballetjie tipe; maksimum deursnee 5mm.
- Diamanttipe is korrek.
Skooldrag
SEUNS
WINTER EN SOMER
Skoolkortbroek (Somer):
Grys kortbroek.
Hemp:
Grys
Langbroek (Winter):
Grys langbroek met grys kouse.
Kouse (Somer):
Grys skoolkouse
Kouse (Winter):
Grys skoolkouse
Trui, sweetpakbaadjie en trui (“pull-over”):
Grys
Skoene:
Swart, leerskoene (nie seilskoene nie).
Skooldas (Leiers):
Saam met trui, baadjie
Formele drag (Leiers):
Spesiale geleenthede; Skooldas en -baadjie
Skooldrag
DOGTERS
WINTER EN SOMER
Skoolrok (Somer):
Rooi klaargemaakte skoolrok, soos verkrygbaar by leweransier.
Hemp (Winter):
Grys hemp
Broek (Winter):
Grys langbroek met grys kouse.
Sokkies (Somer):
Wit
Kouse (Winter):
Grys skoolkouse
Trui, sweetpakbaadjie en trui (“pull-over”):
Grys
Skoene:
Swart, leerskoene saam met skoolrok (nie seilskoene nie).
Skooldas (Leiers):
Saam met trui, baadjie of sweetpakbaadjie.
Formele drag (Leiers):
Spesiale geleenthede; Skooldas en -baadjie
Sportdrag
DOGTERS
WINTER EN SOMER
Sweetpak:
Slegs die skoolsweetpak word by alle amptelike sportbyeenkomste toegelaat.
Atletiek, landloop, netbal en hokkie: Soos by leweransier verkrygbaar.
Netbal:
Netbaldrag (Reëlings deur skool getref)
Wit kouse saam met tekkies.
Hokkie:
Hokkiedrag (Reëlings deur skool getref)
Rooi kouse saam met tekkies.
Tennis:
Tennisdrag
Valiehemp:
Mag gedra word tydens sportbyeenkomste na deelname, nie as sportdrag nie.
(Reëlings deur skool getref)
Oop spanne (Eerste spanne):
Spesiale drag in oorleg met Bestuurspan
AANBEVELING VIR NUWE LEERDERS
Die volgende is noodsaaklik. Die res kan aangekoop word soos dit benodig word.
VOORKOMS
SEUNS
HARE
Lengte van hare:
Algemene haarlengte:
PERSOONLIKE NETHEID
‘n Goed gedissiplineerde seun se:
NETHEID
DOGTERS
HARE
Vasmaakmiddels:
PERSOONLIKE NETHEID
Naels:
Juwele:
Kleredrag:
Kleredrag moet ten alle tye skoon, heel en goed versorg wees en truie se moue mag nie tot by elmboë opgetrek word nie.