Waar bloue lug die vlak omspan met sonneskyn bestreel

Waar bome in die veld pryk met blomme ryk bedeel

 

Daar staan ons skool, ons trots, ons krag, daar kry ons kennis

die is mag, om die stryd die hoof te bied,

sing ons lustig nou ons lied:

 

Vaalwater, Vaalwater, Vaalwater wie ek min,

Daar stry ons, daar werk ons, daar sing ons, daar speel ons.

Vaalwater, Vaalwater, Vaalwater volhard en oorwin!