Onderriggelde word aan die einde van elke jaar tydens 'n ouervergadering vasgestel.
Navrae oor die onderriggelde kan by die kantoor gedoen word. Onderriggelde kan by die kantoor inbetaal word of deur 'n elektroniese oordrag geskied.
SKOOLFONDS 2022
Graad R - R12 000 p.j. (R1000 x 12)
Graad 1-7 - R11 040 p.j. (R920 x 12)
BANKBESONDERHEDE
FNB: Laerskool Vaalwater
Tjek rekening
6261 288 0379
Takkode: 258629
Hier is die begroting vir 2022 soos goedgekeur deur die ouers: Begroting 2022 (Druk op die skakel om dit oop te maak)