Skoolwapen
Laerskool
Vaalwater
Ons Skool - Laerskool Vaalwater
Laerskool Vaalwater Wapen
Tradisie • Trots • Uitnemendheid

Ons Skool

Sedert 1953

Ons Geskiedenis

Laerskool Vaalwater het in 1953 geopen as 'n driemanskool naby waar die Vaalwater Hotel nou is. Mnr. S.S.B. Hoffman was die eerste skoolhoof, met sy vrou Tannie Katy en Tannie Chrissie van Heerden as die ander twee personeellede.

Weens leerdergroei is die nuwe skoolgeboue op 11 Junie 1960 amptelik in gebruik geneem. Die hoeksteen is gelê deur Mnr. S.G.J. van Niekerk.

Die amptelike skoollied asook die skoolwapen is albei deur die stigtershoof, Mnr. Hoffman, ontwerp.

Skoolhoofde

1953Mnr. S.S.B Hoffman
Mnr. S.J.M Swanepoel
Mnr. Pieter van der Westhuizen
Mnr. Daan Labuschagne
2006 - 2008Me. Petro Raubenheimer
† 2012Mnr. Willem Nezar
2012 - 2014Me. Martie Steyl
2014 - TansMnr. L.H. Vorster
Ons Leuse

"EK KAN"

Skoollied

Deur Mnr. S.S.B. Hoffman

Waar bloue luk die vlak omspan met sonneskyn bestreel
Waar bome in die veld pryk met blomme ryk bedeel

Daar staan ons skool, ons trots, ons krag, daar kry ons kennis
die is mag, om die stryd die hoof te bied, sing ons lustig nou ons lied:

Vaalwater, Vaalwater, Vaalwater wie ek min,
Daar stry ons, daar werk ons, daar sing ons, daar speel ons.

Vaalwater, Vaalwater, Vaalwater volhard en oorwin!

Ons Personeel

Bestuur & Administrasie

Leonard Vorster
Leonard Vorster Hoof
Johan Lochner
Johan Lochner Adjunkhoof
Marilie O'Kelly
Marilie O'Kelly Admin

Kleuterskool

Leonè Van Der Merwe
Leonè v.d. Merwe Graad R
Marcia Mariba
Marcia Mariba Gr. RR & RRR
Aniska Vermaak
Aniska Vermaak Gr. RR & RRR

Grondslagfase

Ria Brits
Ria Brits Graad 1 & 2
Rebecca Mpepele
Rebecca Mpepele Grade 1-3
Yvonne du Plessis
Yvonne du Plessis Graad 3

Intersenfase

Amanda Pretorius
Amanda PretoriusGraad 4 A
Johan Lochner
Johan LochnerGraad 5 A
Georgina Kolobe
Georgina KolobeGr. 4 & 5 E
Marinus Cloete
Marinus CloeteGraad 6 A
Jane Mongwe
Jane MongweGr. 6 & 7 E
Rory Wilson
Rory WilsonGraad 7 A
Jackson Makhae
Jackson MakhaeStudent

Terreinspan

Eva Matlhabe
Eva Matlhabe
Philemon Mpepele
Philemon Mpepele
Simon Moruwe
Simon Moruwe
Sinah Mashungu
Sinah Mashungu

Beheerliggaam (SGB)

Ouer Verteenwoordigers

Voorsitter & Tesourier Chantelle Grobler
Sport & Ondervoorsitter Elizabeth Motebele

Skool Verteenwoordigers

HoofMnr. Leonard Vorster
SekretaresseMe. Marilie O'Kelly
AkademieMnr. Johan Lochner

Leerlingraad 2026

Lea Human
Lea Human Hoofleier
Jessica Bosman
Jessica BosmanLeier
Teneal Brits
Teneal BritsLeier
Tiekie Dercksen
Tiekie DercksenLeier
Kea Lehutso
Kea LehutsoLeier
Modise Mabetwa
Modise MabetwaLeier
Boitumelo Mabitsela
B. MabitselaLeier
Rorisang Mosima
Rorisang MosimaLeier
Tiisetso Shongwane
T. ShongwaneLeier
Lynet Sibanda
Lynet SibandaLeier