Laerskool Vaalwater wil graag die volgende ouers bedank vir hulle ondersteuning sover in 2018:

Pieter en Suranie van Rooyen

Tanya Kotze

Andries en Charnelle du Toit

Jaco en Marietjie Benadè

Susan en Andrè Verster

Tannie Marie Botha

Martin en Amelda Booysen

Andrè Pavier

Al die OOV mammas

Baie dankie ook vir die ondersteuning van die gemeenskap in die toekoms!