Kleredrag

Sportdrag

SEUNS

WINTER EN SOMER

Sweetpak:

Slegs die skoolsweetpak word by alle amptelike sportbyeenkomste toegelaat.

Atletiek, landloop, rugby en sokker: Soos by leweransier verkrygbaar.

Krieket:

Wit krieketdrag

Tennis:

Tennisdrag

Valiehemp:

Mag gedra word tydens sportbyeenkomste na deelname, nie as sportdrag nie.

Oop spanne (Eerste spanne):

Spesiale drag in oorleg met Bestuurspan.

AANBEVELING VIR NUWE LEERDERS

Die volgende is noodsaaklik. Die res kan aangekoop word soos dit benodig word.

  • Twee grys kortbroeke
  • ‘n Paar swart skoolskoene
  • ‘n Valieshemp en ‘n swart kortbroek
  • Twee grys skoolhemde
  • Twee grys langbroeke
  • Twee paar grys kouse
  • Twee skoolrokke
  • ‘n Paar swart skoolskoene
  • ‘n Valieshemp en ‘n swart kortbroek
  • Twee grys skoolhemde (Winter)
  • Twee grys langbroeke (Winter)
  • Twee paar grys kouse (Winter)
  • Hare moet sindelik en netjies wees sonder enige uitspattige haarstyle, golwings en gebruik van stilleermiddels.
  • Natuurlike haarkleur moet gehandhaaf word.
  • Mag nie oor wenkbroue hang nie.
  • Mag nie oor ore hang nie.
  • Mag nie die hempskraag agter raak nie.
  • Mag nie 5cm oorskry nie.
  • Geen “dreadlocks” of Afro-style nie.
  • Patrone en “steps” in hare geskeer is ontoelaatbaar.
  • Geen kettings, ringe, armband, tongringe of oorringe mag gedra word nie.
  • Truie se moue mag nie tot die elmboë opgetrek word nie.
  • Dit word aanbeveel dat alle klere gemerk word.
  • hare is netjies gesny en gekam;
  • klere is skoon en gestryk, hemp ingesteek, skoene is skoon;
  • langkouse is opgetrek;
  • hande en naels is skoon en versorg;
  • gesig en hande is altyd skoon
  • Hare voor (kuif) mag nie oor die wenkbroue hang nie.
  • Agter mag die hare nie oor die bokant van die hempskraag hang nie, anders moet dit netjies vasgebind word.
  • Hare moet sindelik en netjies wees, sonder enige uitspattige haarstyle, golwings, haarkleur of gebruik van stilleermiddels.
  • Slegs linte, materiaalrek – effekleur (nie bont), wit, rooi of grys wat ook in kombinasie gedra kan word.
  • Geen blomme in die hare nie.
  • Geen “dreadlocks” en Afro-style nie.
  • Haarverlengings: Lengte van poniesterte nie langer as 30cm.
  • Die omtrek van die poniesterte mag nie meer as 20cm wees nie.
  • Geen naellak, Franse manikuur, vals naels of lang onversorgde naels nie. Naels mag nie verby vingerpunte wys nie.
  • Geen armband, tong-, naeltjie-, neus-, toonringe of kettinkies om die nek nie.
  • Slegs seëlringe is toelaatbaar.
  • Die volgende oorbelletjies is toelaatbaar:
    • klein, goue/silwer ringetjie; maksimum deursnee 10mm.
    • klein, goue/silwer inskietballetjie tipe; maksimum deursnee 5mm.
    • Diamanttipe is korrek.

Skooldrag

SEUNS

WINTER EN SOMER

Skoolkortbroek (Somer):

Grys kortbroek.

Hemp:

Grys

Langbroek (Winter):

Grys langbroek met grys kouse.

Kouse (Somer):

Grys skoolkouse

Kouse (Winter):

Grys skoolkouse

Trui, sweetpakbaadjie en trui (“pull-over”):

Grys

Skoene:

Swart, leerskoene (nie seilskoene nie).

Skooldas (Leiers):

Saam met trui, baadjie

Formele drag (Leiers):

Spesiale geleenthede; Skooldas en -baadjie

 

Skooldrag

DOGTERS

WINTER EN SOMER

Skoolrok (Somer):

Rooi klaargemaakte skoolrok, soos verkrygbaar by leweransier.

Hemp (Winter):

Grys hemp

Broek (Winter):

Grys langbroek met grys kouse.

Sokkies (Somer):

Wit

Kouse (Winter):

Grys skoolkouse

Trui, sweetpakbaadjie en trui (“pull-over”):

Grys

Skoene:

Swart, leerskoene saam met skoolrok (nie seilskoene nie).

Skooldas (Leiers):

Saam met trui, baadjie of sweetpakbaadjie.

Formele drag (Leiers):

Spesiale geleenthede; Skooldas en -baadjie

 

Sportdrag

DOGTERS

WINTER EN SOMER

Sweetpak:

Slegs die skoolsweetpak word by alle amptelike sportbyeenkomste toegelaat.

Atletiek, landloop, netbal en hokkie: Soos by leweransier verkrygbaar.

Netbal:

Netbaldrag (Reëlings deur skool getref)

Wit kouse saam met tekkies.

Hokkie:

Hokkiedrag (Reëlings deur skool getref)

Rooi kouse saam met tekkies.

Tennis:

Tennisdrag

Valiehemp:

Mag gedra word tydens sportbyeenkomste na deelname, nie as sportdrag nie.

(Reëlings deur skool getref)

Oop spanne (Eerste spanne):

Spesiale drag in oorleg met Bestuurspan

AANBEVELING VIR NUWE LEERDERS

Die volgende is noodsaaklik. Die res kan aangekoop word soos dit benodig word.

VOORKOMS

SEUNS

HARE

Lengte van hare:

Algemene haarlengte:

PERSOONLIKE NETHEID

‘n Goed gedissiplineerde seun se:

NETHEID

DOGTERS

HARE

Vasmaakmiddels:

PERSOONLIKE NETHEID

Naels:

 Juwele:

Kleredrag:

Kleredrag moet ten alle tye skoon, heel en goed versorg wees en truie se moue mag nie tot by elmboë opgetrek word nie.